Vernita K. Mundell

Ek het nou al Telkom, Jenny, Wiselink en Vodacom probeer in NN. Newcastle het nie bekostigbare high speed Fibre en Telkom is in elk geval useless. ek het na fliber geskuif toe ek radeloos was. Sover geen probleme. Waarvan ek hou is dat fliber na ure reageer op klagtes of probleme maar voor jy kan kla stuur hulle al 'n SMS om te waarsku hul werk aan 'n probleem. Vir die eerste keer in jare kan my seun online gaming doen sonder om heeltyd te "lag"
Fliber Internet
5
2019-09-26T03:59:15+00:00